Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Swanger leerlinge: Sake by polisie aangemeld

$
0
0
https://www.youtube.com/watch?v=xRYU4cqUAUs&index=22&list=RDKXs8OS6EdAE

Die departement van Basiese Onderwys sê strafregtelike sake oor swangerskappe van minderjarige leerlinge is by die polisie aangemeld en hy hoop dat die polisie ondersoek sal instel waar statutêre verkragting voorgekom het.

Woordvoerder Elijah Mhlanga het gereageer op inligting wat in die parlement verstrek is dat 193 leerlinge in grade 3, 4 en 5 tussen 2014 en 2016 swanger geraak het.

Die minister, Angie Motshekga, het vroeër gesê ’n nasionale beleid vir die voorkoming en bestuur van swangerskappe in skole is ontwikkel en die raad van onderwysministers dit reeds goedgekeur.

The post Swanger leerlinge: Sake by polisie aangemeld appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!