Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Vrou (20) sterf in motorongeluk in Bfn

$
0
0
Vrou (22) sterf in motorongeluk in Bfn

’n Jong vrou is dood toe die motor waarin sy gery het Vrydagaand in Walter
Sisulu-weg naby die N1 in Bloemfontein omgeslaan het.

Netwerk24 berig volgens ’n polisiewoordvoerder, konst. Wendy Nkabe, het die 20-jarige vrou en nog drie passasiers in ’n blou Hyundai gery toe die ongeluk gebeur het.

Paramedici op die toneel aankom en haar aangetref waar sy langs die voertuig gelê het.

Sy is op die toneel dood verklaar.

Nog ’n persoon is gisteroggend vroeg in ’n ongeluk in Paul Krugerlaan in Bloemfontein dood.

Een van die insittendes is ernstig beseer en nog twee lig beseer.

Die oorsaak van die ongeluk is nog onbekend.

Nog vyf mense is Saterdagaand beseer toe ’n vragmotor op die N8-hoofweg sowat 50 km buite Bloemfontein omgeslaan het.

The post Vrou (20) sterf in motorongeluk in Bfn appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!