Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Terreuraanslag: Man aangekeer deur Britse polisie

$
0
0
Terreuraanslag: Man aangekeer deur Britse polisie

Die Britse polisie het ‘n 30-jarige man van Birmingham aangekeer in verband
met die terreuraanslag verlede week naby die Britse parlement.

Die polisie sê die man word daarvan verdink dat hy die aanvaller gehelp het om vir die aanval voor te berei.

Vier mense is dood en tientalle beseer.

Sedertdien is twaalf mense aangekeer, maar nege is reeds vrygelaat.

Die polisie het die aanvaller, Khalid Masood, kort ná die aanval doodgeskiet.

The post Terreuraanslag: Man aangekeer deur Britse polisie appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!