Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Seun (3) doodgebyt: Varty neem verantwoordelikheid

$
0
0
Seun (3) doodgebyt: Varty neem verantwoordelikheid

Die bekende rolprentmaker en eienaar van die Tiger Canyons-plaas by
Philippolis in die Vrystaat, John Varty, het verantwoordelikheid aanvaar vir die dood van die 3-jarige seuntjie wat verlede Saterdag deur ’n jagluiperd op die plaas doodgebyt is.

Netwerk24 berig Varty het in ’n inskrywing op Facebook gesê die drie-jarige Lorenzo Pieterse se dood is sy fout omdat hy die vroue en kinders lankal na ’n veilige eenheid moes verskuif het.

Ao. Loraine Earle, ’n polisiewoordvoerder, het gister gesê ’n lykskouing is verlede week op klein Lorenzo gehou en die polisie wag op die patoloog se verslag.

Nog ‘n kleuter is die naweek hier dood.

‘n 16-maande oue meisie het Vrydag in ’n waskom verdrink, ‘n dag voor Lorenzo se begrafnis.

The post Seun (3) doodgebyt: Varty neem verantwoordelikheid appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!