Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

‘OB moet Koko ondersoek’

$
0
0
'OB moet Koko ondersoek'

Die nasionale burgerregte-organisasie, Sanco, het ‘n beroep op die Openbare
Beskermer gedoen om ondersoek in te stel na moontlike korrupsie by die
toekenning van kontrakte van honderde miljoene rande aan die stiefdogter van Eskom se waarnemende hoof, Matshela Koko.

Sanco-woordvoerder Jabu Mahlangu het ook ‘n beroep op die direksie van Eskom gedoen om ‘n aanklag van korrupsie teen Koko aanhangig te maak en hom te skors hangende ‘n ondersoek deur die OB.

Die Sunday Times het gister onthul dat Koketso Choma sedert April verlede jaar ‘n direkteur van die maatskappy, Impulse International, was wat na bewering sowat ‘n miljard rand se kontrakte by Eskom gekry het.

The post ‘OB moet Koko ondersoek’ appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!