Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Bill Praxton op 61 oorlede

$
0
0
Bill Praxton op 61 oorlede

Die Amerikaanse akteur, Bill Paxton, wat veral bekendheid verwerf het vir sy
rolle in Aliens, Titanic en Apollo 13, is in die ouderdom van 61 oorlede ná
komplikasies van ’n hartoperasie.

Hy word deur sy vrou en hul twee kinders oorleef.

Paxton het drie Golden Globe-benoemings vir beste akteur vir sy rol in die HBO-drama Big Love ontvang.

Sy eerste groot rol was in The Terminator in 1984.

The post Bill Praxton op 61 oorlede appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!