
Absa sê hy sal met die Mededingingstribunaal saamwerk nadat die
Mededingingskommissie besluit het om ‘n saak van samespanning tussen 17 banke na die tribunaal vir verdere stappe te verwys.
Drie plaaslike banke: Absa, Investec en Standard Bank, was na bewering by die samespanning betrokke.
Die Mededingingskommissie sê die onetiese handel strek sover terug as 2007 en het ‘n negatiewe impak op die vertoning van die rand gehad.
The post ABSA gaan saam met Mededingingstribunaal werk appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.