Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Dineo afgegradeer, swaar reën steeds oppad

$
0
0
KYK: Dineo afgegradeer, swaar reën steeds oppad

Die weerstelsel wat oor Mosambiek beweeg en na Suid-Afrika onderweg is, is na ‘n oorland-depressie afgegradeer en staan nou bekend as ex-Dineo.

Volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens beweeg die laedrukstelsel op die oomblik teen sowat 80 kilometer per uur.

Geen berigte van skade is in die stadium ontvang nie.

Die weervoorspeller, Victoria Nurse, het aan SABC Nuus gesê die stelsel sal sterkte verloor na mate dit na Suid-Afrika beweeg.

Nursê sê egter ex-Dineo sal steeds swaar reën in Mpumalanga en Limpopo tot gevolg hê.

Inwoners is gewaarsku om bedag te wees op oorstromings en nie paaie en brûe oor te steek wat onder water is nie.

 

The post Dineo afgegradeer, swaar reën steeds oppad appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!