Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Bosbrande woed in Nieu-Seeland

$
0
0
Bosbrande woed in Nieu-Seeland

Owerhede in Nieu-Seeland se Suid-Eiland het ‘n noodtoestand in die stad
Christchurch afgekondig nadat bosbrande te naby aan woongebiede begin brand het.

Honderde mense het volgens berigte hul huise verlaat en na veilige gebiede
beweeg.

Talle huise is skynbaar reeds deur die vlamme verswelg en ‘n atmosfeer van vrees en paniek heers onder inwoners terwyl die brande om hulle woed.

The post Bosbrande woed in Nieu-Seeland appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!