Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Dirk Prinsloo kom terug SA toe

$
0
0
Dirk Prinsloo kom terug SA toe

Ongeveer elf jaar nadat die voormalige advokaat Dirk Prinsloo, ’n beskuldigde
in ’n kinderpornografie-saak, landuit gevlug het, is hy weer op pad terug na
Suid-Afrika, dié keer vermoedelik in boeie en begelei deur Interpol-beamptes.

Prinsloo is van Sondag 19 Februarie af geregtig op parool nadat hy in Februarie 2010 in ’n hof in Belo-Rusland in Oos-Europa tot 13 jaar tronkstraf gevonnis is.

Sodra Prinsloo terug in Suid-Afrika is, kan hy op grond van die lasbrief wat in 2006 in Pretoria uitgereik is, aangehou word tot hy in die hof verskyn.

Daarna sal die verhoor wat hy destyds ontduik het, weer teen hom begin.

The post Dirk Prinsloo kom terug SA toe appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!