Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Gordhan ontken dat hy konflik met Dlamini afstuur

$
0
0
Gordhan ontken dat hy konflik met Dlamini afstuur

Die minister van finansies, Pravin Gordhan, ontken dat hy op konflik met die
minister van maatskaplike ontwikkeling, Bathabile Dlamini, afstuur oor die
dreigende krisis rakende die betaling van maatskaplike toelaes.

Gordhan sê die Tesourie is daartoe verbind om Dlamini en die agentskap vir maatskaplike sekerheid, Sassa, by te staan om te verseker dat die toelaes betaal word.

Volgens berigte het Gordhan in ‘n brief aan Dlamini gesê die huidige diensverskaffer, Cash Payment Services, mag nie van April af ingesluit word in die lys opsies vir die betaling van die toelaes aan 17 miljoen mense nie.

Die Grondwet Hof het in 2013 reeds bepaal dat Sassa nie langer van die CPS se dienste gebruik mag maak nie. ‘n Uitstel van die sperdatum verstryk op 31 Maart.

The post Gordhan ontken dat hy konflik met Dlamini afstuur appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!