Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

TUT nog gesluit weens gewelddadige protesoptrede

$
0
0
TUT nog gesluit weens gewelddadige protesoptrede

Die Tshwane Universiteit van Tegnologie se hoofkampus in Pretoria is steeds gesluit nadat gewelddadige protesoptrede gisteraand ontstaan het.

Die oproermakers het buitebande en rommel aan die brand gesteek en skade aan eiendom aangerig.

‘n Woordvoerder van die universiteit, Willa de Ruyter, sê hulle weet nie waaroor die groep betogers beswaard is nie en sal vandag probeer vasstel wat die probleem is.

The post TUT nog gesluit weens gewelddadige protesoptrede appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!