
Eers was dit herfskommandowurms en nou is dit springkane wat dreig om groot skade aan gewasse in Suider-Afrika aan te rig.
Volgens ‘n opname is daar reeds ongeveer 50 rooi springkane per vierkante meter in ’n gebied van 76 000 hektaar in Zambië.
As die springkane nie uitgeroei word nie, kan hulle tot swerms van 40 miljoen aangroei wat gewasse soos mielies tot op die grond sal afvreet.
The post Rooi springkane dreig ook SA appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.