Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Betogers probeer Varsitybeker-wedstryd ontwrig

$
0
0
Betogers probeer Varsitybeker-wedstryd ontwrig

’n Handjievol betogers het Maandagaand probeer om die
Varsitybeker-wedstryd by die Universiteit van die Vrystaat te ontwrig.

Netwerk24 berig die sowat 20 betogers het geëis dat die UV-bestuur die wedstryd tussen die Shimlas en Ikeys staak en ’n aankondiging doen oor die Shimlapark-verslag wat vroeër uitgereik is.

Prof. Nicky Morgan, waarnemende visekanselier en rektor, het die groep Maandagaand toegespreek en veiligheidswagte het hulle van die veld probeer hou.

Die wedstryd is sonder voorval hervat. Asive Dlanjwe, lid van die Free Education Movement (FEM), het gesê die ontwrigting was om almal te herinner niks is sover gedoen om die onderdrukking op kampus op te los nie.

Sommige studente is ontevrede omdat die Shimlapark-verslag nie met hulle bespreek is nie.

The post Betogers probeer Varsitybeker-wedstryd ontwrig appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!