Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Steve distansieer homself van befondsingsprojek

$
0
0
Steve distansieer homself van befondsingsprojek

Die Afrikaanse sanger Steve Hofmeyr het hom gedistansieer van die
befondsingsprojek om hom Amerika toe te stuur vir ’n gesprek met pres. Donald Trump.

Volgens Netwerk24 het Hofmeyr agterdogtig geraak oor Kommandosorg, die organisasie wat hom wil stuur om hulp van die Amerikaanse president te vra teen die “volksmoord” op wit Afrikaners.

Dit volg nadat Boere Krisis Aksie op hul Facebook-blad gesê het John Rudman, wat aan die stuur van die veldtog is, het ‘n misdaadrekord en dat die insameling ‘n swendelary is.

Rudman het Hofmeyr genooi om by sy kantoor in Despatch te kom kuier sodat hy kan bewys dat hy nie by skelmstreke betrek word nie.

Hofmeyr het egter via sy assistent gesê hy kan self vir sy vliegtuigkaartjie betaal sou Trump wel tot ‘n ontmoeting instem.

The post Steve distansieer homself van befondsingsprojek appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!