Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Hugo Ras, 9 ander doen aansoek om borgtog

$
0
0
Hugo Ras, 9 ander doen aansoek om borgtog

‘n Beweerde renosterstroper, Hugo Ras, en nege medebeskuldigdes sal na
verwagting vandag in die Pretoriase Landdroshof om borgtog aansoek doen.

Een van Ras se medebeskuldigdes is ‘n voormalige polisiebeampte, Willie Oosthuizen wat vir die georganiseerde misdaadeenheid gewerk het.

Die beskuldigdes is in 2014 deur die Valke in hegtenis geneem.

Hulle is onderskeidelik in Polokwane in Limpopo, Ficksburg in die Vrystaat, Potchefstroom in Noordwes en in Montana, Mamelodi en Kameeldrift naby Pretoria vasgetrek.

The post Hugo Ras, 9 ander doen aansoek om borgtog appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!