Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“Alle Suid-Afrikaners genooi na UDM konferensie”

$
0
0
"Alle Suid-Afrikaners genooi na UDM konferensie"

Die leier van die UDM, Bantu Holomisa sê sy party sal ‘n raadgewende
konferensie hou waarheen alle Suid-Afrikaners uitgenooi word.

Holomisa sê van die redes vir so ‘n konferensie is om maniere te vind wat betekenisvolle ekonomiese transformasie teweeg sal bring en korrupsie en wanadministrasie uit te roei.

Holomisa praat tydens die debat oor verlede week se staatsrede.

Hy sê tydens die konferensie sal die ooreenkomste wat voor 1994 tussen die ANC en die apartheidsregering bereik is, geëvalueer moet word.

The post “Alle Suid-Afrikaners genooi na UDM konferensie” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!