
Die Nasionale Persklub het staatskaping, president Jacob Zuma, die Guptas en advokaat Thuli Madonsela benoem as die grootste nuusmakers in 2016.
Dit is gegrond op die hoeveelheid nuusdekking wat aan hulle gegee is en die impak daarvan.
Die Persklub sê volgens mediamoniteringsnetwerke was staatskaping verlede jaar verantwoordelik vir 51% se nuusdekking, terwyl dit vanjaar steeds hoofnuus is.
The post Die grootste nuusmakers in 2016 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.