
Die sesjarige dogtertjie wat sedert Sondag vermis word, het verdink.
Rosestad Nuus het pas verneem dat Natasha Potgieter se liggaam in ‘n swembad gevind is.
Haar ouers het haar die Sondag die laaste keer by die Ladybrand munisipale woonstelle gesien.
Die polisie se Phumelelo Dhlamini sê Natasha se dood word tans ondersoek.
Geen verdere besonderhede is tans bekend nie.
The post Vermiste meisie (6) se liggaam gevind appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.