
Die munisipale kantoor van die Kopanong-munisipaliteit in Reddersburg in die Vrystaat is moontlik aan die brand gesteek.
Rosestad Nuus het verneem dat die kantore sedert Sondagaand brand
Die polisie kon nog nie op navrae in die verband reageer nie.
Die oorsaak van die brand is nog nie bekend nie.
The post Brand woed by Reddersburg munisipale kantoor appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.