Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

2000 AANGEKEER TYDENS POLISIE-OPERASIE

$
0
0
2000 AANGEKEER TYDENS POLISIE-OPERASIE

Meer as 2000 mense is die naweek Gauteng in aangekeer en daar is op
verskeie onwettige vuurwapens beslag gelê.

Die verdagtes staan tereg op aanklagte van onder meer moord, verkragting, roof en kindermishandeling.

Die polisie het padblokkades, voetpatrollies, en klopjagte op onwettige drankwinkels tydens die operasie gehou.

‘n Woordvoerder van die polisie, Mavela Masondo, sê 340 verdagtes is in Johannesburg aangekeer en in Soweto en Pretoria is stop-en-deursoekoperasies uitgevoer en verdagtes aangekeer.

Tydens ‘n klopjag in Soweto is daar op twee AK47’s beslag gelê en 751 verdagtes is in hegtenis geneem.

The post 2000 AANGEKEER TYDENS POLISIE-OPERASIE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!