Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

DUISENDE GAAN MYNBOU-INDABA BYWOON

$
0
0
DUISENDE GAAN MYNBOU-INDABA BYWOON

Meer as 6000 afgevaardigdes van oor die hele wêreld gaan vanjaar se
Mynbou-indaba bywoon wat vandag in Kaapstad begin.

Na verwagting sal heelwat meer mense as vorige jare aan die konferensie deelneem met beleggers wat hoop om baat te vind by die stewiger kommoditeitspryse.

Suid-Afrika se minister van Minerale Hulpbronne, Mosebenzi Zwane, sal na verwagting kwessies soos veredeling, belegging en regulasies in die sektor bespreek.

Altesaam 24 mynbouministers uit Afrika het reeds bevestig dat hulle die indaba gaan bywoon.

The post DUISENDE GAAN MYNBOU-INDABA BYWOON appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!