Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

VERSOEK DEUR TRUMP-REGERING VAN DIE HAND GEWYS

$
0
0
VERSOEK DEUR TRUMP-REGERING VAN DIE HAND GEWYS

Die Amerikaanse federale appèlhof het ‘n versoek deur die Trump-regering
van die hand gewys om ‘n reisverbod wat Vrydag deur ‘n regter van Seattle
opgeskort is, her in te stel.

Dié laatnag-beslissing beteken dat die reisverbod opgeskort sal bly totdat die volle saak aangehoor word.

Die hof het die Withuis en die state wat die bevel deur president Donald Trump betwis, tot vandag tyd gegee om meer betoë in te dien.

Twee state het aangevoer dat die verbod, wat sewe Moslem-lande raak, ongrondwetlik is.

The post VERSOEK DEUR TRUMP-REGERING VAN DIE HAND GEWYS appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!