Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

5 ZIMBABWIëRS VAS VIR AANVAL OP BEJAARDE EGPAAR

$
0
0
5 ZIMBABWIëRS VAS VIR AANVAL OP BEJAARDE EGPAAR

Vyf verdagtes — almal Zimbabwiërs — sal na verwagting vandag in die
Rustenburg-landdroshof in Noordwes verskyn in verband met die aanval op ‘n
bejaarde egpaar verlede week in hul huis in Rustenburg waartydens die man
vermoor is.

Volgens die polisie sal hul op aanklagte van moord, verkragting, huisbraak, die besit van gesteelde goedere en die onwettige besit van vuurwapens en ammunisie verskyn.

Die mans is Vrydag in ‘n plakkerskamp in Kroondal in hegtenis geneem.

The post 5 ZIMBABWIëRS VAS VIR AANVAL OP BEJAARDE EGPAAR appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!