Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

RENOSTERDELE OP SAKEMAN SE PLAAS GEVIND

$
0
0
RENOSTERDELE OP SAKEMAN SE PLAAS GEVIND

’n Sakeman van Limpopo het gister in die hof verskyn nadat renosterpote, -sterte, -velle en -vleis op sy plaas gevind is.

Die 55-jarige Antonio Freitas wat op aanklagte van die onwettige jag van beskermde diere teregstaan se borgaansoek word vandag voortgesit.

Die polisie het Vrydag op agt renosterpote, sewe sterte en renostervleis in een van die yskaste op sy plaas naby Ellisras/ Lephalale beslag gelê.

The post RENOSTERDELE OP SAKEMAN SE PLAAS GEVIND appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!