Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

SOLIDARITEIT WIL WEET OOR VODACOM SE NUWE SEB-TRANSAKSIE

$
0
0
SOLIDARITEIT WIL WEET OOR VODACOM SE NUWE SEB-TRANSAKSIE

Die vakbond Solidariteit het Vodacom gevra om duidelikheid tee gee oor sy proses om ʼn groot, nuwe SEB-transaksie die lig te laat sien.

Vodacom wil glo ʼn gedeelte van sy aandele in die Openbare Beleggingskorporasie terugkoop en dit deur middel van ʼn spesiale maatskappy eksklusief aan swart aandeelhouers beskikbaar stel.

Die waarde van die beoogde transaksie beloop glo ongeveer R15 miljard beraam, wat dit een van die grootstes van sy soort in die Suid-Afrikaanse geskiedenis sal maak.

Vodacom het reeds in 2008 ʼn groot SEB-transaksie van R7,5 miljard aangegaan.

Solidariteit se adjunk uitvoerende hoof ,Johan Kruger, sê dié tipe transaksies sluit klaarblyklik persone, wat nie as swart geklassifiseer word nie, uit sekere SEB-aandeleskemas uit.

Kruger sê dit kan met die oneweredige toekenning van aandele volgens ras in werknemersaandeleskemas gepaard gaan.

The post SOLIDARITEIT WIL WEET OOR VODACOM SE NUWE SEB-TRANSAKSIE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!