Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

WATERBEPERKINGS GAAN BLY

$
0
0
WATERBEPERKINGS GAAN BLY

Waterbeperkings bly van toepassing vir solank as wat die droogte voortduur.

Die minister van water en sanitasie, Nomvula Mokonyane, het tydens ‘n plaaslike regeringsberaad in Limpopo gesê die onlangse reën in sommige dele van die land het nie die droogte beëindig nie.

Die land se damme is tans sowat 60% vol.

Mokonyane het mense aangemoedig om voort te gaan om water spaarsamig te gebruik.

Waterbesparingsmaatreëls is gedurende November in die Manguang Metro na Vlak-3 verhoog en, ten spuite van skerp watertariefverhogings, moet inwoners steeds 30% op watergebruik bespaar.

The post WATERBEPERKINGS GAAN BLY appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!