Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

GUTERRES ONTEVREDE MET VSA SE IMMIGRASIEBELEID

$
0
0
GUTERRES ONTEVREDE MET VSA SE IMMIGRASIEBELEID

Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, António Guterres, het sy
ontevredenheid met Amerika se omstrede immigrasiebeleid uitgespreek.

Die VN is vroeër gekritiseer omdat hy glo nie sterk genoeg gereageer het op ‘n bevel wat meer as 200 miljoen mense in sewe lande raak nie.

President Donald Trump het Vrydag ‘n uitvoerende bevel onderteken wat burgers waaronder talle vlugtelinge van die Midde-Ooste en sekere Afrika-lande, toegang tot Amerika verbied.

Trump voer aan dat die beleid daarop gemik is om terroriste uit die land te hou.

Die VN vra dat die verbod so gou as moontlik opgehef word.

The post GUTERRES ONTEVREDE MET VSA SE IMMIGRASIEBELEID appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!