Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“JALOESIE IS REDE VIR AANKLAGTE”– MDLULI

$
0
0
"JALOESIE IS REDE VIR AANKLAGTE" - MDLULI

Die geskorste misdaad-intelligensie-baas, Richard Mdluli, sê jaloesie is die
rede vir die aanklagte teen hom.

Mdluli en nog ‘n polisiebeampte staan onder meer tereg op aanklagte van ontvoering, aanranding en dwarsboming van die gereg.

Die aanklagte hou verband met die moord op Oupa Ramogibe in 1999.

Ramogibe was met Mdluli se voormalige vriendin getroud.

Mdluli het in die getuiebank in die Johannesburgse Hooggeregshof gesê twee beamptes van misdaadintelligensie is opdrag gegee om inligting in die hande te kry wat hom in ‘n slegte lig sou stel.

Hy het ook getuig dat daar verskeie ervare polisiebeamptes is wat sy pos wil hê.

Die saak word vandag voortgesit.

The post “JALOESIE IS REDE VIR AANKLAGTE” – MDLULI appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!