Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

VERDAGTE ONTKEN NOU MOORD OP ANIKA SMIT

$
0
0
VERDAGTE ONTKEN NOU MOORD OP ANIKA SMIT

Landdros Pierre Wessels sal Vrydag besluit of die beskuldigde in die
opspraakwekkende Anika Smit moordsaak, Andre van Wyk, op borgtog vrygelaat sal word.

Van Wyk het gister in die Pretoria-Noord landdroshof om borgtog aansoek gedoen.

Hy ontken nou dat hy Smit vermoor het nadat hy vroeër homself aan die polisie oorgegee en erken het dat hy die moord in 2010 gepleeg het.

The post VERDAGTE ONTKEN NOU MOORD OP ANIKA SMIT appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!