Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

GERRIE NEL GEE REDES VIR BEDANKING

$
0
0
GERRIE NEL GEE REDES VIR BEDANKING

Die bekende staatsaanklaer Gerrie Nel sê hy het by die Nasionale
Vervolgingsgesag bedank en die aanstelling as hoof van AfriForum se nuwe privaat vervolgingseenheid aanvaar omdat hy bekommerd is oor die siening dat die NVG selektief is met vervolgings.

Nel, wat veral bekendheid verwerf het met die vervolging van die destydse polisie-kommissaris Jackie Selebie en veroordeelde Suid-Afrikaanse lemnaeler Oscar Pistorius, sê die eenheid gaan hom die geleentheid bied om te help verseker dat almal gelyk is voor die wet.

Die eenheid gaan ondersoek doen na sterk sake wat nie in die hof beland nie.

Kallie Kriel van AfriForum het op ‘n nuuskonferensie in Centurion, Gauteng, gesê Nel se nuwe pos bewys aan staatsamptenare dat hulle nie bo die wet verhewe is nie.

Intussen sê die Grondwetkenner prof. Pierre de Vos, AfriForum sal hom
waarskynlik tot die grondwet hof moet wend voordat hy sy beoogde private
vervolgingseenheid van die grond af sal kan kry.

Ingevolge artikel 7 van die Strafproseswet mag ’n privaatpersoon iemand privaat vervolg as die Nasionale Vervolgingsgesag besluit om nie vervolging in te stel nie.

Artikel 8 van die Strafproseswet laat wel toe dat ’n statutêre liggaam ’n private vervolging instel, maar AfriForum is nie ’n statutêre liggaam nie.

The post GERRIE NEL GEE REDES VIR BEDANKING appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!