
Die moontlikheid bestaan dat adv. Gerrie Nel by ‘n onafhanklike ondersoekeenheid van AfriForum sal aansluit.
Nel het vanoggend uit sy pos by die Nasionale Vervolgingsesag (NVG)bedank.
Hy het 24-uur kennis gegee.
Nel was voorheen die hoof van die Skerpioene en het die ondersoek na die oud-polisiehoof Jackie Selebi gelei.
Maroela Media berig nóg Nel nóg AfriForum se uitvoerende hoof, Kallie Kriel, wou die berugte bevestig óf ontken.
Nel se betrokkenheid by dié burgerregte-organisasie sal na verwagting aangekondig word gedurende mediakonferensie wat môre deur AfriForum aangebied word.
Nel was ook die aanklaar in die Oscar Pistorius-verhoor. Hier is hy in aksie:
The post Gerrie Nel moontlik by AfriForum-eenheid appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.