Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Verkragter en verloofde swaar gevonnis

$
0
0
Rosestad 100.6 Nuus Verkragter en verloofde swaar gevonnis Johan Kleinhans Zelda Dreyer

Die man van Bloemfontein wat twee minderjarige meisies gereeld verkrag het, is tot twee keer lewenslange tronkstraf gevonnis.

Johan Kleinhans is met sy vonnisoplegging gister in die Bloemfonteinse streekhof ’n verdere 15 jaar tronkstraf gevonnis op twee aanklagte van seksuele aanranding en twee aanklagte van die pleeg van seksuele dade in die teenwoordigheid van minderjarige kinders.

Netwerk24 berig dat streeklanddros Jan Greyvenstein verder gelas het dat Kleinhans en die kinders se ma, Zelda Dreyer, hul vonnisse só samelopend uitdien dat Kleinhans effektief tot een lewenslange tronkstraf gevonnis is en Dreyer tot 12 jaar.

Dreyer, wat Kleinhans se verloofde is, is tot 32 jaar tronkstraf gevonnis. Sy is is onder meer skuldig bevind op een aanklag van verkragting deurdat sy een van die meisies aangemoedig het om met Kleinhans seks te hê.

Beide se name sal in die register van seksuele oortreders aangeteken word.

The post Verkragter en verloofde swaar gevonnis appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!