Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Mosie van wantroue in OVK ingestel deur onafhanklikes

$
0
0

27 van die 33 onafhanklike kandidate in die munisipale verkiesing in die Mangaung-metro in Bloemfontein het gister uitgestap op ‘n vergadering waar die finale uitslae bekend gemaak is.

Netwerk24 berig hulle het ook ’n mosie van wantroue in die Onafhanklike Verkiesingskommissie ingestel, omdat die munisipale verkiesing volgens hulle nie vry en regverdig was nie.

Die kandidate voer aan hul besware oor beweerde onreëlmatighede ten tyde van die verkiesing is nie aangehoor nie.

Itumeleng Liba van die OVK in die Vrystaat sê hulle dra nie kennis van die beweerde onreëlmatighede nie, maar besware kan by die kommissie se hoofkantoor in Pretoria ingedien word.

The post Mosie van wantroue in OVK ingestel deur onafhanklikes appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!