Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

#MUSLIMBAN: AKTIVISTE KRITISEER TRUMP SE BEVEL

$
0
0
#MUSLIMBAN: AKTIVISTE KRITISEER TRUMP SE BEVEL

Regtegroepe en aktiviste het die Amerikaanse president, Donald Trump, se
bevel om vlugtelinge te stuit en ‘n voorlopige verbod te plaas dat mense van sewe Moslemlande Amerika binnekom, gekritiseer.

Sommige regse Europese politici het egter die stap verwelkom.

Die Verenigde Nasies het ‘n beroep op Trump gedoen om voort te gaan om vlugtelinge te beskerm, ongeag ras, nasionaliteit of godsdiens.

Frankryk se minister van buitelandse sake, Jean-Marc Ayrault, sê Trump se besluit is kommerwekkend.

Iran se president Hassan Rouhani het in ‘n toespraak in Teheran gesê dit is nou tyd vir vreedsame naasbestaan tussen nasies en nie om mure te bou en afstand tussen nasies te skep nie.

The post #MUSLIMBAN: AKTIVISTE KRITISEER TRUMP SE BEVEL appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!