Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

SMITH ONTKEN SAUK-VERSLAG IS DEUR POLITIEKE DRUK BEïNVLOED

$
0
0
SMITH ONTKEN SAUK-VERSLAG IS DEUR POLITIEKE DRUK BEïNVLOED

Die voorsitter van die parlementêre ad hoc-komitee wat die SAUK-raad
ondersoek, Vincent Smith, het ontken dat besluite rondom die komitee se
voorlopige verslag deur politieke druk beïnvloed is.

Hy het in ‘n radio-onderhoud gesê hy ontvang geen opdragte van die ANC-hoofkwartier, Luthuli-huis, of van die ANC-leierskap in die parlement oor hoe om die komitee te dryf nie.

Dit volg nadat die komitee, behalwe die twee DA-lede, Vrydag besluit het om nie enige aanbevelings by die verslag in te sluit nie om eers aan diegene wat geïmpliseer word, kans te gee om te reageer.

The post SMITH ONTKEN SAUK-VERSLAG IS DEUR POLITIEKE DRUK BEïNVLOED appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!