Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

TRUMP HET NUWE BEVEL ONDERTEKEN TEEN TERRORISTE

$
0
0
TRUMP HET NUWE BEVEL ONDERTEKEN TEEN TERRORISTE

Amerika se president Donald Trump het ingrypende nuwe maatreëls
aangekondig om radikale Islamitiese terroriste uit die land te hou.

Hy het ‘n uitvoerende bevel onderteken wat onder meer Siriese vlugtelinge tot verdere kennisgewing na die land verbied, en ‘n beperking van 50 000 geplaas op vlugtelinge wat Amerika in 2017 mag binnekom.

Trump het in ‘n TV-onderhoud gesê Christene sal in die toekoms voorkeur kry onder Siriërs wat aansoek doen om vlugtelingstatus.

The post TRUMP HET NUWE BEVEL ONDERTEKEN TEEN TERRORISTE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!