Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

SA GAAN MINDER REëN KRY

$
0
0
SA GAAN MINDER REëN KRY

Suid-Afrika sal in die laaste gedeelte van die somer tot April minder reën kry.

Kommer oor die watersituasie het toegeneem nadat die El Nino-weerverskynsel verlede jaar droogtetoestande meegebring het vir die grootste deel van Suider-Afrika, wat landbouproduksie erg geknou het.

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens sê in sy maandelikse voorspelling dat dit landwyd warmer as normaal gaan wees.

Die Weerdiens sê hoewel plaaslike en internasionale weerstelsels voortdurend natter toestande gedurende die laatsomer voorspel, is die moontlikheid daarvan relatief laag.

The post SA GAAN MINDER REëN KRY appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!