Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

PRYS VAN PETROL GAAN STYG

$
0
0
PRYS VAN PETROL GAAN STYG

Die Departement van Energie het aangekondig dat die petrolprys Woensdag
met 29 sent per liter styg.

Diesel styg met 21 sent ‘n liter en paraffien sal 17 sent per liter duurder wees.

Die departement sê die stewiger rand die afgelope dae het die styging in pryse met 12 sent per liter verminder.

Die rand het sedertdien weer begin verswak te midde van gerugte dat President Jacob Zuma dit oorweeg om ministers af te dank wat verlede jaar gevra het dat hy bedank.

Volgens die nuusagentskap Bloomberg News, het senior ANC-leiers ná die party se Nasionale Uitvoerende Komiteevergadering, gesê Zuma oorweeg optrede, wat ‘n moontlike kabinetskommeling kan wees.

The post PRYS VAN PETROL GAAN STYG appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!