Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

PHIYEGA DIEN AANSOEK IN OM BEVINDINGS TER SYDE TE STEL

$
0
0
PHIYEGA DIEN AANSOEK IN OM BEVINDINGS TER SYDE TE STEL

Die geskorste nasionale polisiekommissaris, Riah Phiyega, het ’n
hersieningsaansoek ingedien om die bevindings van die Claassen-kommissie van ondersoek na haar geskiktheid vir die pos, ter syde te stel.

Phiyega se prokureur, Sandile July, het bevestig dat die aansoek Donderdag by die hooggeregshof in Pretoria ingedien is.

Dokumente waarin aangevoer word dat regter Neels Claassen se bevindings irrasioneel was, is ook op die presidensie bedien.

Die kommissie van ondersoek het bevind dat Phiyega nie geskik is vir haar pos nie en afgedank moet word, en dat sy vir die Marikana-kommissie van ondersoek gejok het.

The post PHIYEGA DIEN AANSOEK IN OM BEVINDINGS TER SYDE TE STEL appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!