Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

WILLEM LOUW IS NUWE VOORSITTER VAN UV-RAAD

$
0
0
WILLEM LOUW IS NUWE VOORSITTER VAN UV-RAAD

Die Raad van die Universiteit van die Vrystaat het Willem Louw op ’ n
spesiale vergadering as die nuwe voorsitter in die plek van regter Ian van der
Merwe verkies.

Louw was vanaf 13 Maart 2015 ondervoorsitter van die raad nadat hy op 11 September 2009 verkies is en op 18 November 2011 as lid van die raad se uitvoerende komitee ingehuldig is.

Daarbenewens dien hy ook in die raad se subkomitee vir oudit en risiko, asook eregrade.

Dr. Nthabeleng Rammile is op die vergadering op 20 Januarie vanjaar tot ondervoorsitter verkies, wat van haar die eerste vrou in die geskiedenis van die universiteit maak wat in dié posisie gekies word.

Sy dien sedert 1 Januarie 2016 as verteenwoordiger van die godsdiens gemeenskappe in die raad en is ook ’ n lid van die raad se subkomitee vir oudit en risiko, asook van naamgewing.

Netwerk24 berig Louw sal tot 31 Desember 2018 as voorsitter van die raad dien en Rammile sal tot 12 Maart 2018 in die pos as ondervoorsitter dien.

The post WILLEM LOUW IS NUWE VOORSITTER VAN UV-RAAD appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!