Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

SUNA VENTER: KOMITEE EIS OPTREDE VAN POLISIE

$
0
0
SUNA VENTER: KOMITEE EIS OPTREDE VAN POLISIE

Die ad hoc-komitee wat die SAUK-raad ondersoek, eis onmiddelike optrede
van die polisie nadat Suna Venter, SAUK-joernalis en een van die sogenaamde
SAUK-8, onlangs vermoedelik met ’n windbuks in die gesig geskiet is.

Sy is buite ’n wegneemeteplek in Linden aangeval.

Netwerk24 berig dié nuus het aan die lig gekom nadat ’n geskrewe voorlegging deur Venter aan die ad hoc-komitee wat die SAUK-raad ondersoek, gedoen is.

Die koeëltjies is by die Sandton Mediclinic verwyder.

Die voorval vorm nou deel van die ondersoek van intimidasie teen Venter en die ander SAUK-joernaliste.

Daar is onder meer met keramiekkoeëls op Venter geskiet, by haar woonstel ingebreek en haar woonplek is omgekrap, haar motorruit is uitgeslaan, haar motor se rem-sensors is op drie wiele geknip en sy het talle dreigende SMS’e ontvang.

Die polisie vermoed dat die voorval verband hou met die dreigemente wat die SAUK-8 – joernaliste wat die SAUK se omstrede redaksionele beleid bevraagteken het – vroeër ontvang het.

The post SUNA VENTER: KOMITEE EIS OPTREDE VAN POLISIE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!