Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Koop en Verkkop – 27 Jan 2017

$
0
0

POSTE EN BETREKKINGS

Opsoek na enige admin of ontvangs poste. Het 4 jaar ondervinding in alby gesamentlik. Ansonette Scheepers 082 363 1008

Ek het dringend nodig: “”Huishulp en ook ‘n Tuinhulp wat aan die volgende vereistes voldoen:
• Vorige ondervinding en verwysingbrief van vorige Werkgewer
• ID-boek met fotostatiese afdruk
• Moet ernstig omtrent ‘n werk wees. Geen kansvatters en geen “”Bel my asb”” oproepe nie.
Applikante wat belangstel en aan AL die voormelde vereistes voldoen kan my gedurende kantoor-ure bel of WhatsApp na 083 4447954.

Ek soek drigend na ‘n huis en ook ‘n tuinhulp. Ek het ongelukkig vergeet om my kontaknommer te verstrek. Dit is 082 565 7628.

Die applikante moet: *Betroubaar en ernstig omtrent ‘n werk wees *moet opvolgbare verwysings, deeglike ondervinding en *ID-boekie en fotostaat daarvan hê.
Werksoekers wat kwalifiseer kan my gedurende kantoorure na 082 565 7628 (Dina) vir afspraak skakel.”
Anna soek saterdag se werk skakel vir anna by 0714684589

Suzan soek werk vir maandag woensdag en vrydag verwysing 0765016308

BETREKKING BENODIG: VERF WERK EN IN SIT VAN CELLINGS IN WILGEHOF OMGEDWING. Skakel 072 756 4802

Emely soek asb eendag werk net vir dinsdae. Skakel 083 348 2579

Middag ek is martie ek is dringend op soek na enige werk met behuissing ek is bereid om bejaardes geselsskap te hou en op te pas of om op n plaas te help met alle take my kontak no is 0715829642

____________________________________________________________________________

VERKOPE

Afgewerkte glasblad vir tafel groot 124mm x 76mm x 5mm dik R385; Dubbel staal kombuis wasbak met pype 180mm x 54mm R395 Sel 0834627523

5 groot voelhokke R4000 Skakel Ria Wessels by 0822995949

Vragmotorband met rim te koop 12 R 22.5 – 10 gat rim Prys r 1500 0HB Skakel Gerhard 082 714 5820 Dankie
GASBRAAIER MET GASBOTTEL R200 SKAKEL 072 659 2l75

Koop en verkoop afdeling 2 . Ibr sinkplaat 6.2m splinternuut. R200. 0824316885

_____________________________________________________________________________

OPSOEKE

Ek is dringend op soek na wol en hekelgare, hekelpenne en kraletjies wat nie meer gebruik word nie.
WhatsApp of bel asb vir Poppie 083 975 3478 gedurende kantoorure asb

Op soek na tuinstel van draad – tafel met 4 stoele te ruil vir kontant. Kontak my by 0769763582

Ek is opsoek na n dubbel bed wat iemand will skenk vir behoeftiges is bereid om twee enkel beddens te veruil daarvoor kontak Peet cell nr 0607310845

Opsoek na jack Russel reuntjie om jack russel tefie te dek 0836130128

Ek is opsoek na ‘n 3-spoed elektriese platespeler in ‘n goeie toestand. 082 783 7653

Soek n fuse box en engin mounting n voorruit vir n ford sierra 2-3 ben 0796379319

Ek is opsoek na enige tipe bakstene wat ek kan gebruik om klein kamertjie aan te bou. Sal dit self kom laai. Hoef nie almal dieselfde te lyk nie. Kontak my 0712042208

Opsoek na ‘n extractor fan vir ‘n hob (ingeboude stoof) in ‘n goeie werkende toestand teen ‘n billike prys. Skakel 0766673385

EK IS NOG STEEDS OP SOEK NA DIE VOLGENDE CDS
1. LEON SCHUSTER’S CATCH UP SONG AND EVERY CRICKET HIT EN
2. THE S.A. COUNTRY COLLECTION 2
HARRY NAGEL 082 372 2182

Ek is opsoek na klein matchbox karretjies tweedans te koop. Skakel my op. 073 1576123 Baie dankie. Leke daggie

The post Koop en Verkkop – 27 Jan 2017 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!