Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

VROU MET R80 000 SE DAGGA OP BUS GEVIND

$
0
0
VROU MET R80 000 SE DAGGA OP BUS GEVIND

’n 35-Jarige vrou is gisteraand op die N2 buite Grahamstad in hegtenis geneem nadat sy met sowat R80 000 se dagga op ’n langafstandbus betrap is.

Die polisie se kaptein Mali Govender sê twee sakke met saamgeperste dagga is op die bus gevind en dit is verbind met die vrou wat van Durban na Riversdal op pad was.

Sy sal na verwagting Maandag in die landdroshof in Grahamstad verskyn.

The post VROU MET R80 000 SE DAGGA OP BUS GEVIND appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!