Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

2 SUSTERS GLO SAAMGESWEER OM MAN TE VERMOOR

$
0
0
2 SUSTERS GLO SAAMGESWEER OM MAN TE VERMOOR

Twee Bloemfonteinse susters wat na bewering saamgesweer het om ’n
Nigeriese man te vermoor, is in die landdroshof in Bloemfontein op waarskuwing vrygelaat.

Netwerk24 berig die 36-jarige Mandie van der Merwe en haar suster, die 24-jarige Winnie Hatting, het gister vlugtig op ’n aanklag van sameswering om moord te pleeg voor landdros Inez Bezuidenhout verskyn.

Luidens die klagstaat het die twee vroue op 14 Januarie vanjaar saamgesweer om Calvin Udeaja, Hatting se voormalige vriend en die pa van haar oorlede dogter, te vermoor.

Die staat het nie hul aansoek om borgtog teengestaan nie en hulle is op waarskuwing vrygelaat omdat die vroue nie borgtog van R500 kon betaal nie.

Die verhoor is tot volgende maand vir verdere ondersoek uitgestel.

The post 2 SUSTERS GLO SAAMGESWEER OM MAN TE VERMOOR appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!