Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

ASBESGEVAAR IN NOORD-KAAP SKOLE

$
0
0
ASBESGEVAAR IN NOORD-KAAP SKOLE

Honderde leerders in die Noord-Kaap word steeds blootgestel aan gevaarlike
asbesmateriaal wat gebruik is om skole in dié provinsie op te rig.

Daar is steeds 23 skole van asbesmateriaal in gebruik in die Noord-Kaap.

Die Departement van Onderwys sê dit sal 14 jaar neem om die skole te vervang.

Die langdurige inaseming van asbesvesels kan noodlottige siektes meebring, insluitende asbestose en longkanker.

‘n Woordvoerder van die departement, Geoffrey van der Merwe, sê die bestaande 23 asbes-skole sal volgens ‘n 13-jaar aksieplan ooreenkomstig die Nasionale Ontwikkelingsplan teen 2030 vervang wees.

Van der Merwe sê drie skole is die afgelope drie jaar met baksteengeboue vervang.

The post ASBESGEVAAR IN NOORD-KAAP SKOLE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!