Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

NSFAS BETAAL REGISTRASIEGELD NAMENS BEHOEFTIGE STUDENTE

$
0
0
NSFAS BETAAL REGISTRASIEGELD NAMENS BEHOEFTIGE STUDENTE

Die studentehulpskema, NSFAS, het R1,3 miljard se
registrasiegeld aan universiteite betaal namens behoeftige studente.

Die organisasie sê daar is 78 000 nuwe studente goedgekeur vir befondsing, en in totaal sal meer as 450 000 studente befonds kan word.

‘n Woordvoerder vir NSFAS, Kagiso Mamabolo sê nuwe studente en diegene wat verlede jaar befondsing ontvang het kan onmiddellik registreer indien hulle vir studentehulp aansoek gedoen het.

Mamobolo sê hulle sal meer studente vanjaar kan befonds as voorheen.

The post NSFAS BETAAL REGISTRASIEGELD NAMENS BEHOEFTIGE STUDENTE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!