Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

2 IN HOF VIR DIE HANDEL IN ONGESLYPTE DIAMANTE

$
0
0
2 IN HOF VIR DIE HANDEL IN ONGESLYPTE DIAMANTE

‘n Zimbabwiese burger en ‘n Suid-Afrikaner het in die Springbok Landdroshof
verskyn in verband met die handel in ongeslypte diamante ter waarde van meer as R1,7 miljoen.

‘n Woordvoerder van die Valke, Philani Nkwalase, sê die twee mans is na bewering die meesterbreine van ‘n sindikaat.

Hy sê ‘n ondersoek het die onwettige handel in Springbok, Port Nolloth en Steinkopf oopgevlek.

Daar is beslag gelê op 123 diamante.

Die een verdagte is borgtog van R25 000 toegestaan.

Die ander verdagte sal in aanhouding bly tot sy volgende hofverskyning op 1 Februarie.

The post 2 IN HOF VIR DIE HANDEL IN ONGESLYPTE DIAMANTE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!