Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

BIERBROUERY BEGIN MET SKEIDINGSPAKKET-PROGRAM

$
0
0
BIERBROUERY BEGIN MET SKEIDINGSPAKKET-PROGRAM

Die wêreld se grootste bierbrouery, Anheuser-Busch InBev, het ontken dat
meer as duisend bestuurders van SABMiller in Suid-Afrika oortollig verklaar gaan word.

Die maatskappy het egter bevestig dat hy met ‘n vrywillige skeidingspakket-program gaan begin.

Die Business Day berig interne memorandums toon dat AB InBev skeidingspakkette aan die Suid-Afrikaanse werknemers aangebied het na afloop van sy samesmelting met SABMiller.

‘n Woordvoerder van SAB, Robyn Chalmers, sê egter geen werknemer sal gedwing word om ‘n skeidingspakket te aanvaar nie.

The post BIERBROUERY BEGIN MET SKEIDINGSPAKKET-PROGRAM appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!