Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

MUNISIPALITEITE KRY NOG TYD OM ESKOM-SKULD TE BETAAL

$
0
0
MUNISIPALITEITE KRY NOG TYD OM ESKOM-SKULD TE BETAAL

Munisipaliteite het tot 31 Januarie tyd om hul agterstallige Eskom-skuld te
betaal om te verhoed dat hul elektrisiteit afgesny word.

Dit volg nadat die minister van Openbare Ondernemings, Lynne Brown, opdrag gegee het dat Eskom munisipaliteite nog kans moet gee om hul agterstallige skuld te betaal.

Sy sê in ‘n verklaring die afsny van die kragtoevoer het nie net rampspoedige gevolge vir individuele belastingbetalers en munisipaliteite nie, maar ook vir besighede en dus ook werksgeleenthede.

Brown sê Eskom moet tot die einde van die maand wag sodat munisipaliteite plan kan maak met hul agterstallige geld.

The post MUNISIPALITEITE KRY NOG TYD OM ESKOM-SKULD TE BETAAL appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!